English language German language French language    Dutch language    Spanish language    Russian language    home



Tweetalig kinderboek (Tigrinya – Afrikaans)


► Leesleeftijd: vanaf 2 jaar


ቲም ክድቅስ ኣይካኣለን። ንእሽቶይ ተኹላ ስለ ዝጠፋኣቶ። ኣብ ደገ ዶ ኾን ጠፊኢኣቶ፧ ለይቲ ምድሪ በይኑ ናብ ደገ ገጹ ወጺኡ፡ ዘይ ተጸበዮ ካልኦት ቆልዕት ኣዉኡ ጸኒሖሞ።

ጹቡቅ ድቃስ፣ ንእሽቶይ ተኹላ ሓንቲ ልባዊት ዝኾነት ናይ መደቀሲ ዛንታ መጻሓፍ ኢያ። ልዕሊ 50 ቝንቃኣታት ዝተቶርገመት መጸሓፍ ኢያ። እዚኣ መጻሓፍ እዚኣ ብ ዝተፈላለየ፣ ቝንቃኣታት ክት ረኽቡዋ ትኽእሉ ኢኹም።

Tim kan nie aan die slaap raak nie. Sy klein wolfie is weg! Miskien het hy hom buite vergeet? Stoksielalleen gaan hy uit in die nag ‒ en vind onverwags geselskap ...

"Lekker slaap, wolfie" is 'n aandoenlike slaaptydstorie wat in meer as 50 tale vertaal is. As tweetalige uitgawe is dit in alle moontlike taalkombinasies verkrygbaar.

♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek kry jy 'n skakel wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in Afrikaans gee.

► Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur.

Goede dromen voor uw kind!



* for Apple (iPad), Sony Reader, Tolino, Kobo etc.



Op zoek naar andere talen van "Slaap lekker, kleine wolf"? ► Probeer het opnieuw met de taalwizard!

Op zoek naar een ander tweetalig kinderboek?

► Bekijk "De wilde zwanen" eens

► Bekijk "Mijn allermooiste droom" eens


lulu dreaming



Gegevensbescherming

Impressum / Contact