Tiimo waaway ɗaanaago. Caafaangel maako majji! Teema o yejjiti ngel haa yaasi na? Feere maako fer o wurtake nder jemma - yoo tippungel ni o taaraama ... Jam waala, cafaangel ɗum taariha mbelka ka fasitiraama nder ɗemɗe 50 e goɗɗe. Deftere man bo wanginaama nder ɗemɗe ɗiɗɗi fodde kawte maaje. |
Tim kan nie aan die slaap raak nie. Sy wolfie is weg! Het hy hom miskien buite vergeet? Stoksielalleen gaan hy uit in die nag - en vind onverwags geselskap... "Lekker slaap, wolfie" is 'n aandoenlike slaaptydstorie wat in meer as 50 tale vertaal is. As tweetalige uitgawe is dit in alle moontlike taalkombinasies verkrygbaar. |
* para Sony Reader, Tolino, Kobo, Apple (iPad) etc.
¿Buscas otros idiomas de "Que duermas bien, pequeño lobo"?
→ ¡Prueba una vez más nuestro "Asistente de Idiomas"!
¿Buscas otro libro infantil bilingüe?
→ Echa un vistazo a "Los Cisnes Salvajes"